Piet van Rensburg van Mobi Lodge, vasgevang - 8 dae word 80 in Botswana - 17 Mei 2021

Piet van Rensburg van Mobi Lode kuier by ons om sy getuienis te gee van toe sy gesin vasgevang was tydens hul vakansie en hy vertel meer oor die Mobi Lodge-karavane. #DieGROOTOntbyt #DGO #MobiLodge