Skaapwagter2

AL AIN AFRIKAANSE KERK SKAAPWAGTER2 - Psalm 23:2 Hy laat my neerlê in groen weivelde. Skape het 4 dinge nodig voordat hulle sal le en rustig word: vryheid van vrees, wrywing, pestilensies en honger. Hoe lyk dit in ons christelike lewe? Wat het ons nodig voor ons tot ruste kom in die teenwoordigheid van ons goeie herder? Hoe lyk Sy voorsiening van groen weivelde? Is ek tevrede met my herder?