Ricus Nel - Jag en Visvang (Amptelike Musiekvideo)

Luister ' Jag en Visvang' hier: https://RicusNel.lnk.to/JagEnVisvang Volg vir Ricus op sosiale media: TikTok - https://www.tiktok.com/@ricusnel?_t=8... Facebook - https://www.facebook.com/ricus.nel.14... Instagram - https://instagram.com/ricusnel?igshid... __________________________________ Lirieke: Who ho ho (hey hey) Who ho ho (hey hey) Who ho ho (hey hey) Who ho ho As ek bestaan ​​kon maak Deur in die bos te loop Sou ek ’n huisie bou, Vir my n bakkie koop Op die heuwel sit en Na my bokke staar Tot die son gaan sak Want my werk is klaar As ek geld kon maak Deur net vis te vang En die prys van petrol My glad nie pla Sou my boot net seil Soos die geld in rol en ek net daar sit En hulle inkatrol Ek wil net Jag en visvang En lewe elke dag Net lekker kry En die mense laat lag Ek dank die Here Hyt my so gemaak Jag en visvang En lewe elke dag Vroeg in die oggend Wil ek koffie drink Laat in die aand Wil ek n glasie klink Ek like my vure hoog En my vleis doeksag Jag en visvang En lewe elke dag Who ho ho (hey hey) Ek wil visse vang Who ho ho (hey hey) Ek wil biltong hang Who ho ho (hey hey) Wil jy saam my gaan Who ho ho Ek sou 'n plaasdam bou Waar my bokke wei En ’n vrou wil vang Dat ek kan lekker vry En my kinders saam My bokke skiet Want jy lewe eenkeer En dit is verniet Ek wil net Jag en visvang En lewe elke dag Net lekker kry En die mense laat lag Ek dank die Here Hyt my so gemaak Jag en visvang En lewe elke dag Vroeg in die oggend Wil ek koffie drink Laat in die aand Wil ek n glasie klink Ek like my vure hoog En my vleis doeksag Jag en visvang En lewe elke dag Who ho ho (hey hey) Ek wil visse vang Who ho ho (hey hey) Ek wil biltong hang Who ho ho (hey hey) Wil jy saam my gaan Who ho ho Ek wil net Jag en visvang En lewe elke dag Net lekker kry En die mense laat lag Ek dank die Here Hyt my so gemaak Jag en visvang En lewe elke dag Vroeg in die oggend Wil ek koffie drink Laat in die aand Wil ek n glasie klink Ek like my vure hoog En my vleis doeksag Jag en visvang En lewe elke dag Who ho ho (hey hey) Ek wil visse vang Who ho ho (hey hey) Ek wil biltong hang Who ho ho (hey hey) Wil jy saam my gaan Who ho ho (hey hey) Who ho ho (hey hey)