Daaglikse Oordenking - 8 Julie 2026

Psalm 7:15-17 (AFR20) Kyk, wie bevrug raak met onreg en swanger is van gemeenheid, gee geboorte aan bedrog. Wie 'n put grawe en dit uithol, val in die vangkuil wat hy gemaak het. Sy gemeenheid kom op sy eie kop neer; op sy skedel kom sy geweld neer. 👇🏼Vir dankoffers gebruik die skakel hieronder👇🏼 👉🏼 https://lewensentrum.org.za/in-kerk/b... Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274 (standaard SMS tariewe geld)