Samantha Leonard - Lugballon (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 6)

Koop of luister 'Lugballon' hier - https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB Volg Samantha Leonard op sosiale media: Facebook -   / samanthaleonardofficial   Instagram -   / samanthaleonard_artist   TikTok -   / samantha_leonard   _____________________________________________________________ Lirieke: Met soveel wat in die lug bly hang Is dit genoeg om te weet dat jy ook hier staan Daar is kere wat ek net soos die wind wil wees Jy noem my die idees die oggendson En jou woorde word die gloed in 'n lugballon Sal ons paaie tussen wolke wees? Jy is genoeg, jy is genoeg Jy is genoeg sonder dat jy te hard probeer Jy is genoeg omdat jy van jouself bly gee Ja ons paaie sal tussen wolke wees Hoor my fluister, hoor my roep Want dit is ek wat jou uit die lug begroet Daar is tye wat ons twee saam die wind kan wees Jy is genoeg, jy is genoeg Jy is genoeg sonder dat jy te hard probeer Jy is genoeg omdat jy van jouself bly gee Ja ons paaie sal tussen wolke wees Ja ons paaie sal tussen wolke wees @SamanthaLeonard06