Episode 01

Northam Plats. In hierdie episode hengel die Vaskapspan by die Consentrator Dam in Northam. Loutjie vertel julle meer oor die winterkombinasies wat die vis laat les opsê. Loutjie verduidelik ook die verskil tussen 'n swaar en 'n ligte "polisieman"