Mejuffrou Blom - BLOM BEFOK

My eerste Afrikaanse song. 'n Liedjie wat ek vir myself geskryf het en vir enige ander blomme kind daar buite Dankie dat jy luister en deel is van hierdie nuwe hoofstuk van BLOM_BEFOK. 🎵 Artist: BLOM_BEFOK 💿 Song: Mejuffrou Blom #MejuffrouBlom #BLOMBEFOK #AfrikaanseMusiek #Afrikaans #AfrikaanseLiedjies #NuweMusiek #SouthAfricanMusic #IndieAfrikaans #SingerSongwriter #AfrikaanseKunstenaar #MusicRelease #OriginalMusic #BFK