11 Oktober 2025 - Saterdag 1600
Afskeid van die voormalige moderatorspaar Saterdagmiddag het Lede In Christus Kerk met dankbaarheid en diepe waardering afskeid geneem van die voormalige Moderatorspaar, Marius en Joanie Erasmus. Hul jarelange diens en geloofsgetroue leierskap het ’n merkwaardige nalatenskap binne ons kerkfamilie gelaat ’n nalatenskap van gebed, wysheid en standvastige toewyding aan die roeping van Christus. Die geleentheid is verder geseën deur die teenwoordigheid van Dr. Isak Burger van die A.G.S. van SA, asook Patrick Jv Rensburg, Direksievoorsitter van die Pinkster Protestantse Kerk (PPK), wat hul eer en groete kom betoon het. Lede In Christus Kerk sê dankie aan Marius en Joanie vir hul onwrikbare liefde vir die kerk, vir hul gehoorsaamheid aan God, en vir die pad wat hulle vir soveel ander gelyk het. Mag die Here julle vorentoe ryklik seën in die nuwe seisoen wat voorlê.

8 Oktober 2025 - Woensdag 1900

12 Oktober 2025 - Sondag 0900

21 Junie 2026 - Wat hoor jy? - Past Danie Groenewald

Wolsley AGS.Past.Marius Diederick.Die klein jakkalsies wat die wingerde verwoes

Who Is Lying? America, Iran, and the Truth Behind the Deal

Wys my die regte spyker om in te slaan | Pastoor Alwyn Fouche

Temple Dialogue 2 of 2026 - Counselling 101

MY GETUIENIS - Koot Momberg

10 Oktober 2025 - Vrydag 1900

Santo Rosário | Sexta-feira | 04:00 | 12/06/2026 | Live Ao vivo

We are Pentecostal - written by Pieter King (@pieterking118)

11 Oktober 2025 - Saterdag 1000 - Nagmaal

RESTORING THE ORDER 2026 - DAY-6 #dunsinoyekan #worship #intimacy

Die vrou as gelyke - Ivor Swartz (1 Kor. 11:7-16)

Plead the Blood of Jesus Over Every Area of Your Life: 24/7 Live Prayers

Roelf Galvin - 27 Julie 2025 ('n Naam bo elke naam)

The Person of the Holy Spirit | Benny Hinn in Ghana

16 Mei 2026 - Saterdag Middag - Pastoor Lorentz la Grange

HOW TO WALK IN THE PERFECT WILL OF GOD FOR YOUR LIFE!

