Dinamies | Ds.โ€ฏHelgard Janse van Rensburg Deel 2

Jou ondersteuning maak โ€™n verskil: ๐—”๐—ฎ๐—ป๐—น๐˜†๐—ป ๐——๐—ผ๐—ป๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿ’ณ https://pay.yoco.com/homebase-tv ------------------------------- ๐—˜๐—™๐—ง ๐——๐—ผ๐—ป๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฆ ๐—”๐—•๐—ฆ๐—” ๐—–๐—ต๐—ฒ๐—พ๐˜‚๐—ฒ ๐—”๐—ฐ๐—ฐ๐—ผ๐˜‚๐—ป๐˜ ๐—”๐—ฐ๐—ฐ๐—ผ๐˜‚๐—ป๐˜ ๐—ป๐—ฟ. ๐Ÿฐ๐Ÿฌ๐Ÿณ๐Ÿด๐Ÿฒ๐Ÿณ๐Ÿฒ๐Ÿญ๐Ÿญ๐Ÿฌ ๐—•๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ฐ๐—ต . ๐Ÿฒ๐Ÿฏ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฌ๐Ÿฑ -------------------------------- In hierdie tweede opname gaan ds Helgard Janse van Rensburg voort met sy bespreking van hoe onBybelse dwaalleer die NG Kerk binnegesyfer het en hoe die Algemene Sinode gekaap is deur post-moderne teoloe en deur die NGK se gay-lobby en hul ondersteunders. Hy gee nou โ€˜n indiepte oorsig van gebeurtenisse vanaf die 2015 Algemene Sinode tot vandag. Hierdie video bevat noodsaaklike kykstof vir elke gelowige wat wil verstaan hoe die NG Kerk se rigting dramaties verander het. Ontdek hoe die skeiding en herstrukturering tussen vrysinnige liberale teoloe en regsinnige teoloe wat Skrifgesag voorop stel, van kardinale belang is. Elke gelowige moet deeglik bewus wees van wat hier aangaan en die impak daarvan op die kerk en samelewing. Kyk nou om meer te hoor oor: Die opkoms van postmoderne denke in die NG Kerk Die invloed van die gay-lobby en hul ondersteuners by die Algemene Sinode Die belangrike gebeure sedert die 2015 sinode tot vandag Die skeiding tussen liberale en regsinnige teoloe Waarom Skrifgesag steeds die sentrale punt van debat is ๐Ÿ‘‰ Laat weet in die kommentaar wat jy dink oor hierdie ontwikkelinge! ๐Ÿ‘‰ Teken in vir nog onbeskaafde gesprekke oor aktuele kerk- en samelewingsake. ๐Ÿ‘‰ Deel hierdie video met iemand wat hierdie geskiedenis moet verstaan. #NGK #Sinode #Dwaalleer #Skrifgesag #AfrikaanseKerk #Tendense

Eer Grysheid. (20260207)
โ–ถ๏ธŽ

Eer Grysheid. (20260207)

Dr. Isak Burger - Deel 1 - Die dood...
โ–ถ๏ธŽ

Dr. Isak Burger - Deel 1 - Die dood...

Begrawe of verassing?
โ–ถ๏ธŽ

Begrawe of verassing?

Edictum Conferences: Tom Holland - Why I changed my mind about Christianity
โ–ถ๏ธŽ

Edictum Conferences: Tom Holland - Why I changed my mind about Christianity

Smirna - Ly getrou | Petrie Spies | Briewe vir die kerk (Deel 3)
โ–ถ๏ธŽ

Smirna - Ly getrou | Petrie Spies | Briewe vir die kerk (Deel 3)

Die sigbare wederkoms van Jesus Christus (Op 19:11-21) (Deel 2)
โ–ถ๏ธŽ

Die sigbare wederkoms van Jesus Christus (Op 19:11-21) (Deel 2)

๐ŸŽต 2 UUR AFRIKAANSE GOSPEL MIX van KRAG & OORWINNING ๐Ÿ”ฅ Christian Worship ๐ŸŽต
โ–ถ๏ธŽ

๐ŸŽต 2 UUR AFRIKAANSE GOSPEL MIX van KRAG & OORWINNING ๐Ÿ”ฅ Christian Worship ๐ŸŽต

Bankrots, azartspฤ“les, alkohols un ceฤผลก lฤซdz 100 miljonu biznesam | Gustavs Gotauts | 1.daฤผa
โ–ถ๏ธŽ

Bankrots, azartspฤ“les, alkohols un ceฤผลก lฤซdz 100 miljonu biznesam | Gustavs Gotauts | 1.daฤผa

Sรช "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...
โ–ถ๏ธŽ

Sรช "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

Die weg van almal op aarde: Die stand van die siel na die dood
โ–ถ๏ธŽ

Die weg van almal op aarde: Die stand van die siel na die dood

05-07-2026 - Vergifnis  (3) -  Jan Brand - Christus Gemeente Vaalharts
โ–ถ๏ธŽ

05-07-2026 - Vergifnis (3) - Jan Brand - Christus Gemeente Vaalharts

In jou benoudheid | Danie Botha
โ–ถ๏ธŽ

In jou benoudheid | Danie Botha

Youโ€™ll stop using ChatGPT after listening to this | Jonathan Pageau [ARC 2026]
โ–ถ๏ธŽ

Youโ€™ll stop using ChatGPT after listening to this | Jonathan Pageau [ARC 2026]

127: Does Islam hate Jews? With Prof. Meir Litvak
โ–ถ๏ธŽ

127: Does Islam hate Jews? With Prof. Meir Litvak

Dr  Lemmer du Plessis - Die vallei van Baka. . .
โ–ถ๏ธŽ

Dr Lemmer du Plessis - Die vallei van Baka. . .

2026-7-5- 9:00, Ds. Leon Tait , Tema: talente ... gawes ... vrug van die Gees
โ–ถ๏ธŽ

2026-7-5- 9:00, Ds. Leon Tait , Tema: talente ... gawes ... vrug van die Gees

THE BEMA SEAT OF CHRIST | Amir Tsarfati Sermon
โ–ถ๏ธŽ

THE BEMA SEAT OF CHRIST | Amir Tsarfati Sermon

Lesstudie : Les 10 - Berou en Vergifnis | SDA Potch
โ–ถ๏ธŽ

Lesstudie : Les 10 - Berou en Vergifnis | SDA Potch

MY STORIE MET... PTSD #011
โ–ถ๏ธŽ

MY STORIE MET... PTSD #011

VitaAmp Inspirasie | God is Altyd Goed | Johan Smith
โ–ถ๏ธŽ

VitaAmp Inspirasie | God is Altyd Goed | Johan Smith