2024 Eerstejaarskonsert
Op 23 Februarie 2024 het die eerstejaarstudente aan die EG Kerk Kweekskool hul groentjiekonsert aangebied. Dit was ’n heerlike samesyn en op so manier kon die lidmate wat dit bygewoon het ook die studente in lawe maar ook ernstige oomblike beleef. Soos elke jaar het die konsert uit 2 dele bestaan naamlik vleeslik en geestelik. Die eerstejaars vir 2024 is: 1. Die Wiid gesin, Riaan en Joey met hulle kinders Zunika en Jalen, van Rustenburg gemeente 2. Die Joubert gesin, Gawie en Bianca met hulle kinders, Hardus en Lisamé, van Belfast gemeente 3. Rhyno Postma van Bethal gemeente 4. Henlo Smit van Wonderboom gemeente 5. MJ Smit van Wonderboom gemeente 6. Juan-Ray Janke van Hartbeespoort gemeente

▶︎
Wat ons moet weet omtrent die kerk in die eindtyd - Ds Hennie Prinsloo (em.)

▶︎
Akademia se eerstejaarskamp 2023

▶︎
Calming Jazz In Forest Living Space Ambience | Elegant Jazz Music & Nature Therapy For Deep Relaxing

▶︎
Caput First Years Concert/Eerstejaars Konsert 2023

▶︎
ASMR Late Night Eye Exam | Let Me Just Check Your Eyes…(Before You Sleep) 💤

▶︎
What do tech pioneers think about the AI revolution? - The Engineers, BBC World Service

▶︎
VitaAmp Inspirasie | Jou Voorbeeld

▶︎
Eurofighter auf Airshows: Neuburger ist Display-Pilot der Luftwaffe I Abendschau Reportage | BR24

▶︎
🔴Rain Sound On Window with Thunder SoundsㅣHeavy Rain for Sleep, Study and Relaxation, Meditation

▶︎
Historiese Oorsig - Dr Callie Fourie (em.)

▶︎
Wat het ons nog oor? - Ds Danie van Rensburg (em.)

▶︎
11Mei '25 | Hoekom Moeilike Tye Help | Willem Badenhorst

▶︎
VitaAmp Inspirasie | ’n Lewe Vol Van Vergifnis

▶︎
Verabschiedung Schulleiterin Frau Michelfeit - Lessing Gymnasium Hoyerswerda

▶︎
LIVE: Starship Raketenstart | SpaceX 2. vollintegrierter Flugtest Super Heavy Booster & Starship

▶︎
Are we starting? Episode 1458 Part 1

▶︎
Kweekskoolsondag 6 September 2020 oggenddiens

▶︎
Is ons goeie voorbeelde vir die wêreld? - Ivor Swartz

▶︎
The State Of Grandma !!!

▶︎
