Gereformeerde Kerk Meyerton: Oggenddiens: 14 Junie 2026

Lees: 2 Tim. 4: 1-22. Fokus: 2 Tim. 4:22. Tema: Paulus se groetseën aan die gelowiges in Efese. Paulus se groetseën aan Timoteus. Paulus se groetseën aan die gemeente.