Zing maar mee... "Mij Sarie Marijs" (oud schoolliedje) - Duo Karst

Meezingversie van "Mij Sarie Marijs" (oud schoolliedje) Tekst: My Sarie Marijs is so ver van mijn hart Maar 'k hoop haar weer te sien Sy heb daar in die wijk van die mooi rivier gewoon Nog voor die oorlog heb begin O bring my trug naar die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder in die mielies By die groen doringboom Ja, daar woon my Sarie Marijs Daar onder in die mielies By die groen doringboom Ja, daar woon my Sarie Marijs Ek was so bang dat die kakies my sou vang En ver ôôr die see wegstuur Toe vlug ik naar die kant Van die Uptingtonse strand Daar onder langs die grootrivier O bring my trug naar die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder in die mielies By die groen doringboom Ja, daar woon my Sarie Marijs Daar onder in die mielies By die groen doringboom Ja, daar woon my Sarie Marijs Verlossing het gekom en die huistoegang was daar Trug naar die ou Transvaal My lievelingspersoon zal zeker ook daar wees Om mij met een kus te beloon O bring my trug naar die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder in die mielies By die groen doringboom Ja, daar woon my Sarie Marijs Daar onder in die mielies By die groen doringboom Ja, daar woon my Sarie Marijs