Wie's Jou Baas?

Romeine 6:12-23 Laat die sonde dan nie langer oor julle sterflike liggaam heers, vrygemaak van die sonde, het julle slawe van die geregtigheid geword. Die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.