Protes Aksie teen Plaasmoorde, Brits - 10 Oktober 2023

Geagte Volksgenoot Die volgende aspekte het duidelik na vore gekom: 1. As die polisie nie instaat is om plaasmoorde te stop nie, moet hulle oorweeg om derduisende wit SANW en SAPD veterane op te roep en onder die SANW toe te rus en te ontplooi as reserwe magte. 2. Minister Cele moet versigtig wees om nie met die publiek te praat asof hulle in sy diens is nie. Genl. van Zyl het verwys na die gebrek aan Publieke veroordeling oor die algemeen wanneer 'n Boer vermoor word. Die Jayden voorval in Delmas verlede week is maar een voorbeeld. Daar is tientalle gevalle waar die willoosheid van die Polisie om die sake professioneel te ondersoek gelei het tot geen arrestasie of skuldigbevinding. 3. Die Boere/Afrikaner en die Boere/Afrikaner organisasies faal mekaar elke keer deur mekaar se inisiatiewe te boikot en te kritiseer. Sies!!! 4. Die Polisie en die gemeenskap behoort volle vennote te wees in die bestryding/bekamping en voorkoming van misdaad. Daar is net bevoorrete vennote in die geveg. Die Wit deel van die samelewing voel onwelkom en voel soos wees kinders. 5. Erkenning dat misdaad buite beheer is, meneer Cele, is die eerste stap na genesing. Om jou eie lofliedere te besing oor al die goeie dinge wat julle doen, weerkaats baie sleg terug na die polisie toe. Dis nie nou tyd om die misdaad flaag te probeer regverdig nie. 6. Die heel belangrikste waarborg wat enige regering vir die siviele samelewing moet waarborg, is veiligheid. BL vertrou dat daar iets positiefs uit die aksie sal voortspruit. Saluut Genl. Izak van Zyl Bevelvoerende Offisier : Boerelegioen RSA

Ep. 10 | Onsekerheid ná politieke chaos in die VSA
▶︎

Ep. 10 | Onsekerheid ná politieke chaos in die VSA

Gaan onteiening sonder vergoeding lei tot grondbesetting en selfs iets soos burgeroorlog? Luister!
▶︎

Gaan onteiening sonder vergoeding lei tot grondbesetting en selfs iets soos burgeroorlog? Luister!

Roedtan se hoof organiseerders aan die woord - Die sukses van so 'n massa-optog lê in spanwerk
▶︎

Roedtan se hoof organiseerders aan die woord - Die sukses van so 'n massa-optog lê in spanwerk

" If they want war they will get it" - Former SANDF Civil Force Colonel Franz Jooste
▶︎

" If they want war they will get it" - Former SANDF Civil Force Colonel Franz Jooste

Prontuit: Onderhoud, Kotie Lampbrecht– Segment 2 – Plaasmoorde
▶︎

Prontuit: Onderhoud, Kotie Lampbrecht– Segment 2 – Plaasmoorde

Plaasmoorde: Die enigste misdaad wat nie in die openbaar veroordeel word nie
▶︎

Plaasmoorde: Die enigste misdaad wat nie in die openbaar veroordeel word nie

Grootvlei-plaasmoord: "Oom Theo was sout van die aarde”
▶︎

Grootvlei-plaasmoord: "Oom Theo was sout van die aarde”

PRONTUIT | PLAASMOORDE | SEG 1
▶︎

PRONTUIT | PLAASMOORDE | SEG 1

Wanneer #plaasmoorde jou platslaan, BOER OP! ~ Ds Jan Claasen het uit die Woord afgesluit op Roedtan
▶︎

Wanneer #plaasmoorde jou platslaan, BOER OP! ~ Ds Jan Claasen het uit die Woord afgesluit op Roedtan

Plaasmoorde en plaasaanvalle is 'n nasionale probleem. Ons gesels met Genl Chris van Zyl van TLU SA
▶︎

Plaasmoorde en plaasaanvalle is 'n nasionale probleem. Ons gesels met Genl Chris van Zyl van TLU SA

Steve Hofmeyr - Oor plaasmoorde en wat aangaan in SA  @ Swartland skou 2017 (09/09/2017)
▶︎

Steve Hofmeyr - Oor plaasmoorde en wat aangaan in SA @ Swartland skou 2017 (09/09/2017)

Plaasbestuurder vertel oor trauma ná plaasmoord
▶︎

Plaasbestuurder vertel oor trauma ná plaasmoord

Sakeliga proposes ‘off-ramp’ to shield compliant businesses from US tariffs and ANC policy fallout
▶︎

Sakeliga proposes ‘off-ramp’ to shield compliant businesses from US tariffs and ANC policy fallout

Trump announces US strike killed 'infamous' Tren de Aragua leader
▶︎

Trump announces US strike killed 'infamous' Tren de Aragua leader

Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
▶︎

Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers

Emosionele Henk vertel van angsdae in Drakensberg
▶︎

Emosionele Henk vertel van angsdae in Drakensberg

Frankfurt is a Nightmare (Germany's Zombie Hood)
▶︎

Frankfurt is a Nightmare (Germany's Zombie Hood)

Resilient voices - Farm attack survivors tell their stories: Ep 4
▶︎

Resilient voices - Farm attack survivors tell their stories: Ep 4

The Sweet Reward After a Busy Day ❤️ Harvesting Giant Fish and Picking Up My Daughter From School
▶︎

The Sweet Reward After a Busy Day ❤️ Harvesting Giant Fish and Picking Up My Daughter From School

Zetler-moord: Hy het baie stres op die plaas gehad
▶︎

Zetler-moord: Hy het baie stres op die plaas gehad