Pieter Cloete gesels met Akkedis

Die naam kom van 'n opmerking dat hulle "so platsak soos 'n akkedis op 'n klip is." Hulle het die naam gekies omdat hulle graag ekslusief in Afrikaans wou begin sing en skryf.