Kerk van God Herlewing Sentrum Jeug Konferensie 16 Junie 2024

Jeug Konferensie 2024 het plaasgevind op die 16 Junie by die Moses Links Gemeenskapsaal Louisevaleweg Ons eerste Jeug saamtrek na 20 jaar. Ons het geskiedenis gemaak op die 16 Junie 2024. Nie net alleen was dit Jeug dag nie, maar ook vadersdag wat eintlik baie simbolies is. Contact Info: Eugene George 078 837 9912 Facebook: https://www.facebook.com/profile.php?... Daniel Olivier 074 701 6344 Facebook: https://www.facebook.com/daniel.olivi... Waylon Daries 072 965 2271 email: [email protected] Facebook: https://www.facebook.com/rhiogt.ghusk...