Langs die Apiesrivier - R20 Projek

2 jaar gelede trek tannie Christelle en AJ in 'n tent ⛺ op die walle van die Apiesrivier. In die natuur waar die blouapies 🐒 in die bome baljaar en die voëlkoor 🐦 van sonop 🌝 tot sonsondergang🌛 sing 🎶 Wanneer dit reën 💦 ☔ verander hierdie etopia 🌴egter in 'n modderpoel. Tannie Christelle maak klein Bybeltjies en AJ die mooiste kruisies om te verkoop sodat hulle elke aand ietsie het om te eet 🍞 Die verkope is nie elke dag so goed nie en dan gaan slaap hulle honger 😢 Jou R20 donasie help om vir gesinne soos tannie Christelle en AJ vanaand 'n vol magie te gee voor hulle gaan slaap. Ons wil jou asseblief aanmoedig om ons met hierdie R20 Projek te ondersteun? 'n Baie gewilde hoenderwegneemete besigheid meteer as 900 takke adverteer dat hulle tot op datum 4 miljoen kinders gevoed het sedert 2009. Ons is 'n klein organisasietjie en het slegs vir 2022 reeds meer as 250 000 gratis etes aan minderbevoorregtes voorsien. Help ons asseblief om nog beter te doen gedurende hierdie feestydperk? Moeggesukkel Reconciliation Centre FNB: 6233 914 3753 Cheque Acc Branch: 250655 Verw : Daar is HOOP Swift Code: FIRNZAJJ PayPal Username: [email protected]