Straf 'n lag - Hoe erg brand 'n Carolina Reaper?

Maak gereed om hardop te lag saam Doccie Shields en ‪@tinosinge‬ in ons nuwe reeks - STRAF 'N LAG. Hier maak hul beurte om flou grappe te vertel, maar die een wie die meeste lag word gestraf. In vandag se episode los vra ons die verloorder om van Bean Boozled Jellybeans se chilli geure te eet as hul lag. Hierdie is 'n warm episode. Soms is dit net veiliger om nie te lag nie. Besoek gerus ons webtuiste vir 'n lekker hoedjie of so: www.proecrew.co.za ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Proe Crew: Instagram:   / proecrew   Facebook:   / proecrewza   Tiktok:   / proecrew   ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Doccie Shields: Instagram: https://www.instagram.com/doccie_shie... Facebook:   / doccieshieldss   TikTok: https://www.tiktok.com/@doccie_shield... Tino: Instagram: https://www.instagram.com/tino_musiek... Facebook:   / tinomusiek   TikTok: https://www.tiktok.com/@tino_musiek?l... Youtube:    / @tinosinge3208   #proecrew #strafnlag #tino #doccieshields