Wiskunde Graad 8 Hersiening van vorige jare - Eksponente wortels en wetenskaplike notasie

Hersien saam vorige werk van Eksponente, Wortels en Wetenskaplike Notasie in hierdie Afrikaanse Wiskunde Graad 8-video! In hierdie les werk ons deur: ✔️ Skryf, lees en notering van eksponente ✔️ Eksponente en wortels ✔️ Die wette van eksponente ✔️ Wetenskaplike notasie ✔️ Verduidelikings stap vir stap ✔️ Oefenvrae met volledige antwoorde Hierdie video help Graad 8-leerders om belangrike Graad 7-werk te hersien en sterker fondasies vir hoër Wiskunde te bou. Ideaal vir toets- en eksamenvoorbereiding!