Akkedis & Piet Botha - Sien jou weer

#afrikaans #musiek #roadtrip ‪@DieWasgoedlyn‬ Piet Botha se song soos gespeel deur ‪@Akkedisband‬ Daar is geen offisiële musiekvideo vir die song nie, so ek het maar 'n paar beelde van ons laaste trip #Clanwilliam toe gebruik net sodat ek een van my favourite songs van alle tye op youtube kon hê album: https://distrokid.com/hyperfollow/die...