GROOT-Kombuis | Geraldine Barkhuizen maak 'pap-balle' | 19 Julie 2024
Ons is in die GROOT-Kombuis saam met Geraldine Barkhuizen maak 'pap-balle' op Die GROOT Ontbyt, 19 Julie 2024 Pap: 5-6 Koppies water 7ml Sout 3 Koppies mieliemeel Kook helfde van die water in n pot. Gooi sout by. Meng die meel met oorblywende koue water, gooi dan meel mengsel by kook water. Roer aanhoudend, tot dit weer kook. Kook die pap vir so 10-15min tot gaar. Haal van die plaat af en laat dit effens afkoel. Idees om by pap te meng: Sweetcorn, Spek, Kaas, Knoffel, Kondensmelk, Kruie, Mushrooms Roer by pap, en rol jou pap in balletjies (golfballetjie grootte) Om die lagie buite te kry benodig jy: Meel, Eiers (geklits) en Broodkrummels in aparte bakkies. Druk jou pap bal in die meel, dan in die eier en dan in die broodkrummels. Hierdie stap kan jy een of twee keer doen. Diepbraai jou balle in olie tot mooi bruin. Tamatie sous: Braai uie en gooi tamaties by. Gooi sout, peper, knoffel en kruie by na smaak. Balsamic vinegar na smaak (±2 eetlepels) Bruin suiker na smaak. (±2 eetlepels) Bedien saam met pap balle. #DieGROOTOntbyt #Pap #papballe

GROOT-Kombuis | David Steyn maak 'Oondgeroosterde aartappels met spek' | 18 Julie 2024

Chris Chameleon oor sy terugkeer na die verhoog | 10 Jun 2026

The Braaijacker: The Ultimate Oven-Baked Braai Broodjie Stack! 🇿🇦🧀🔥 | Frikkie's Kitchen with Stark

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

I found the EASIEST dessert recipe in the world! QUICK, TASTY, and EASY!

Christiaan & Maret’s Elegant Wedding at Laurent, Somerset West | Cape Town Wedding Videographer

British Cooks Try AUTHENTIC South African Food | Durban

Koerantbespreking | Doreen Loubser - Algoa FM News | 15 Junie 2026

Try Not To Laugh 🤣😂 Best Baby And Dog Funny Moments Ever

Afghan most Famous Kabuli Pulao | Pakistani Karahi | Biryani recipe | Roasted chicken | Street food

Herman Botha, Antoinette Kleyn & Christel Cornelissen met die Jong Nuusleser Wenner | 16 Jun 2026

Willem Botha oor sy nuwe liedjie 'Hallo My Hart' | 12 Jun 2026

Onions that drive everyone crazy! I learned this trick in a restaurant! Cheap and easy.

I Rescued a DYING Black Panther Cub. Years Later, She Gave Me HER BABIES!

GROOT Kombuis | Suzanne Crozier maak 'n heerlike 'Spek gedraaide Wildebees- fillet' | 10 Junie 2026

Super Crispy Fried Potato Flowers!! Fall in Love With Garlic Cheese Sauce!! Flourless!

Siberian Village Life |Giant Bread, Stuffed Eggplants, and the Surprising Meal They Share at Night!

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #1 #adamrose #smartworkers

MOST CHEAP STREET FOOD IN AFGHANISTAN | KABULI PULAO | ROAS CHICKEN | BIRYANI RECIPE | STREET FOOD

