Spesie Sessie by Rietspruitdam (S29E12)

🎣VASKAP by Rietspruitdam 🙏 Dankie aan ons borge wat hierdie episode moontlik maak: 🔗 TNT Fishing Tackle - https://www.tnttackle.co.za/ 🔗 HT RAM Engineering - https://www.htramengineering.co.za 🔗 SL Accounting - https://slaccountingservices.co.za 🔗 Signature Private Clients - https://www.signatureprivateclients.c... 🔗 Rapala - https://www.rapalasa.co.za 🔗 Vozz Co -   / vozzcosa   Mias en Bennie sluit by Loutjie aan by Club Amigos, waar hulle die uitdaging aanpak om spesiehengel te doen in ’n tradisionele papgooi-dam. Soos met meeste spesie-sessies hengel hulle ook deur die nag en pas hul benadering aan by die omstandighede. Tussendeur wys Loutjie hoe om ’n hair rig te maak. Kom kyk saam hoe hulle die laaste venue van die seisoen aanpak. Koop Vaskap Merch hier: https://www.mytv.co.za/winkel Sluit aan by ons Facebook blad:   / vaskapofficial   Gaan na https://www.mytv.co.za/vaskap-reekse om alle Vaskap episodes gratis te kyk van reeks 1 af.