Antoinette Pienaar op Theefontein video 61

DIE KATTE VOEL UITGESLUIT Antoinette Pienaar sê haar katte is nie gelukkig nie want hulle het uitgevind sy het die laaste tyd nét hondestories vertel. Luister gerus vandag na haar vertelling oor die nege katte op Theefontein. Ons plaas elke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook- en Instagram-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za, en YouTube-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by [email protected]. Geniet die video!