SA Toughest Firefighter Alive Open Challenge

Die eerste dag van die Mosselbaai Sport- en Rekreasiefees was ‘n groot sukses met baie deelnemers wat aan ‘n verskeidenheid sportkodes deelgeneem het. Baie besoekers het die verskillende aktiwiteite ondersteun.