Glaskas - Verloor Myself
All copyright to their intended owners. Lyrics: Alles om my smelt in een Wanneer ek weer sit en dink alleen En alles wat my pla word toegevou en vrede begin ritmies klop en my hart soos "n dop hou En ek voel asof ek verewig kan wegraak in die oomblik, wegraak in die oomblik, wegraak En Partykeer verloor ek net myself in niks nie En partykeer Verloor ek net myself Partykeer versmoor ek in die reen En alles raak weg En alles raak weg Ek wil in liefde verander in die lang stil aand wanneer ek hardloop ek val deur die klanke En ek sien niks En ek voel net "n duisend woorde, "n duisend woorde En ek voel asof ek verewig kan wegraak in die oomblik, wegraak in die oomblik, wegraak En partykeer verloor ek net myself in niks nie En partykeer verloor ek net myself Partykeer versmoor ek in die reen En alles raak weg En alles raak weg En partykeer raak ek net weg En partykeer verdrink ek in jou trane

Piekniek oppi Maan

Glaskas Meneer

Straatligkinders - Kan ek met jou dans feat. Almarie du Preez

They Didn't Like Her Look, But Then She Sang Like a Star! 🤩

Sally Williams Nougat

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #8 #adamrose #smartworkers

🌈 Israel Kamakawiwo'ole ➖ 'Over The Rainbow' & 'What A Wonderful World' Medley ➖ 1993 🌈

Jan Blohm - Groen Trui (Offisiële Musiekvideo)

Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou

Sally Williams Nougat - JdP (2005)

Die Tuindwergies - Kopskudkinders

Romantikus

Die Melktert Kommissie - My Engel (Video)

My Golden Retriever Heals a Terrified Rescue Kitten in Just 3 Meetings!

Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)

Jan Blohm - Jenny (Offisiële Musiekvideo)

As ek môre nie meer hier is

