Pretoria Lamb Champs is om die draai!

Met die Pretoria Lamb Champs wat om die draai is, gesels ons vandag met dr Theo de Jager van Saai oor Lamb Champs en die ontwikkeling van hierdie veldtog.