In die Stilte – 'n Lied oor Vrede vind in God se Teenwoordigheid
In die Stilte is 'n oorspronklike aanbiddingslied wat ek geskryf en geskep het. Hierdie lied handel oor die vind van vrede, hoop en God se teenwoordigheid, selfs wanneer die lewe onseker voel en alles om jou lyk of dit breek. Ek het die musiek met Suno geskep, maar al die lirieke is my oorspronklike skryfwerk. My gebed is dat hierdie lied jou bemoedig, jou stil laat word, en jou herinner dat God in beheer is – selfs in die stilte. 🎵 LIRIEKE: [Verse 1] Ek dwaal verlore, my hart soek na U U plan is hoër as my begrip, maar U bly my lig Wanneer storms gaan lê en ek stil word Fluister U sag en trek my nader Die son breek deur oor my lewe, Heer Ek voel U goedheid, ek sien dit duidelik Ek volg U stem, stap vir stap En laat my hart in U liefde wortel skiet [Pre-Chorus] Ek hoor die weerklank van U woord Soos stilte geraas in my demp Die klanke van U skêpping roep U is God, ongeag wat ek voel [Chorus] In die stilte van U hart Vind ek genade wat my roep Soos ek stil word en luister Laat U liefde sâg kom fluister Laat U woord my siel genees Wees my weg, my waarheid, my lewe Nou en tot in ewigheid [Verse 2] Wanneer ek nie verstaan nie En my moed voel swak Onthou ek: U is in beheer Al kraak alles om my Elke asem, elke dag Is U naby, hier en nou U hand lei my, al sien ek nie Deur die donker nag [Pre-Chorus] Ek hoor die weerklank van U woord Soos stilte geraas in my demp Die klanke van U skêpping roep U is God, ongeag wat ek voel [Chorus] In die stilte van U hart Vind ek genade wat my roep Soos ek stil word en luister Laat U liefde sâg kom fluister Laat U woord my siel genees Wees my weg, my waarheid, my lewe Nou en tot in ewigheid [Bridge] Wanneer alles stil raak en my hart soek na vrede Onthou ek: U plan is steeds in werking U bly in beheer, al sien ek nie meer [Final Chorus] In die stilte van U hart Vind ek genade wat my roep Soos ek stil word en luister Laat U liefde sâg kom fluister Laat U woord my siel genees Wees my weg, my waarheid, my lewe Nou en tot in ewigheid [Outro] In storms is U my krag In die stilte my anker Ek sal nie die stilte vrees nie Want daar vind ek U Daar vind ek U 🙏 As hierdie lied jou bemoedig het, deel dit asseblief met iemand wat vandag 'n stilte-oomblik nodig het. © 2026 Evert PJ Benade. All Rights Reserved. (Lyrics) Lyrics written by Evert PJ Benade Music, vocals, and production generated with Suno AI Original song created by Evert PJ Benade using Suno AI #Aanbidding #InDieStilte #AfrikaanseMusiek #ChristelikeMusiek #OorspronklikeAanbidding #StilteByGod #AfrikaansWorship

Krag en Vrede vir Elke Dag | 35 Minute Afrikaanse Aanbiddingsliedere

🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵

God se liefde moet sigbaar wees in die huwelik

Laat my wandel volledige lied

Vir Die Een Wat Moeg Is

Hier in U Teenwoordigheid – (Official Lyric Video / Worship Song)

Vader Hart – 'n Pa se Gebed vir Sy Kinders

Michael Bennett Tells His Story, Then Sings “Stand By My Grave” | AGT Style

Weens Wie U Is - 'n Aanbiddingslied oor God se Getrouheid

Dozi - Powerful and inspiring testimony.

Hou net aan – ’n Lied van Hoop, Volharding en God se Krag met lirieke

30+ Minute van Rus | Top 9 Afrikaanse Aanbiddingsliedere | Melodie uit die Woord

'n Trio, Sonvanger, Al Gebeur Wat, Gebed

🎵 VAN STORM NA VREDE 🔥 11 AFRIKAANSE GOSPEL LIEDERE 🎵

My God ek roep deur donker ure

“Hierdie Lied Sal Elke Ma Laat Huil 😢 | Dankie Ma”

🎵 4 UUR NUWE KRAG UIT DIE PSALMS 🔥 Vrede vir Jou Hart 🔥 Afrikaanse Gospel 🎵

Lei My, Heilige Gees | Romeine 8:14 | Afrikaanse Aanbiddingslied

Onse Vader ons gee oor

