'n Beskeie held

“Nee, ek is nie ‘n held nie!” sê die 15-jarige Wandré Groenewald, ‘n dapper graad 10-leerder aan die Hoër Landbouskool Oakdale op Riversdal met ‘n sug. “Ek het net gedoen wat ek op daardie oomblik gehoop het is rég...” Hy het ‘n lewe gered, maar iemand het ook in sy arms gesterf. Lees meer by: https://bit.ly/3pwfifD Video: Christiaan de Swart