DANA WINNER Lied Van Hoop
“Lied van Hoop” is met rede die heel eerste lied op die 12-snit spogalbum BLOOM. Dit lê Dana baie na aan die hart en die lied se boodskap is iets wat sy graag met ander wil deel. Dié lied laat 'n mens dink oor waar die wêreld homself tans bevind te midde van konflik en geweld en dat daar ten spyte daarvan steeds hoop is – hierdie boodskap, tesame met Dana se pragtige stem, sorg vir 'n lied met hope trefferpotensiaal. Saam met “Lied van Hoop” is daar ook twee Afrikaanse bonussnitte naamlik “As Jy My Aanraak” en “As Jy My Kon Verstaan”. Op die res van die album sing Dana ook in Engels, Nederlands, Duits en Frans. Die bekende Afrikaanse gospelsanger, Rudi Muller, asook die musiekkenner en besigheidsman, Kobie Koen, het “Lied van Hoop” spesiaal vir Dana geskryf. “Dit was vir ons 'n voorreg om die lied vir haar te kon skryf. Sy is immers Afrikaanssprekendes se grootste taalambassadeur in die buiteland,” het Koen gesê. Volgens Muller is dié lied werklik een met 'n doel. “Die idee is om mense deur musiek te herening as 'n eenheid van hoop.” Follow Dana Winner here: https://www.danawinner.com / danawinner2 / https://open.spotify.com/artist/6pmOb... / dana-winner More info about Dana Winner: http://www.danawinner.com

Spain vs. Belgium Highlights FIFA World Cup 2026 | Sportschau

Le 100 Più Belle Melodie Romantiche Anni '70 '80 '90 | Migliori Canzoni Italiane Di Tutti i Tempi 🌹

Dana Winner - Beautiful life .Full concert. HD

Dana Winner - One Moment In Time live

Dana Winner - Tranen in mijn hart

Dana Winner sings Simon&Garfunkel

Meine Schwester Feuerte Mich, Kaum Dass Sie CEO Unseres Familienunternehmens Wurde. Ich Lachte Nur

Lied van hoop - Marco den Toom & Judith Verwaard-van Beelen

Dana Winner Abba medley Live @ Nacht van Noord 2014 RTV Noord

Dana Winner - Millenniumconcert

Dana Winner - Ik Laat Je Nu Maar Gaan

Meine Familie warf mich am Erntedankfest raus – sie wussten nichts von 58 Millionen Dollar

Best 1960s Honky Tonk Classics Playlist 🔥 Golden Era Country Hits & Old Barroom Songs

Dana Winner - Gebt den Kindern eine Welt 2010

Dana Winner + Conny Vandenbos Medley (Millenium concert)

Dana Winner Carpentersmedley ( 2005 )

Mein Mann verspottete mich bei einem Luxus-Dinner — er vergaß, dass ich 56 % der Firma besitze

Dana Winner (Belgium) 10 Years

Dreams Made to Last Forever

