Willim Welsyn-Die Wolwe het belowe

Willim Welsyn - 'Maanplaas' on iTunes: http://goo.gl/wNQZxD Willim Welsyn - 'Maanplaas' on Google Play: http://goo.gl/tpy9kr Order CD: [email protected] Maanplaas was nominated for a South African Music Award, a Rapport Vonk Award and won a Huisgenoot Tempo Award in 2010. Follow Willim Welsyn: http://www.williamwelfare.com   / williamwelfar.  .   / willimwelsyn     / williamwelfare   Die tweede video van Willim Welsyn se nuutse solo album, "Maanplaas". Hierdie video het niks geld gekos nie. Willim het dit self direct en en ge-edit. Bekende kunstenaar en swerwer, Pieter van Tonder, het die kamerawerk gedoen. Die kamera is oud en geleen, die tape was 'n persent en die res is geskiedenis.