Hoe werk Badger se presiesie kunsmistoediener vir Janes?

Janes Barnard kom nou al 'n geruime tyd saam met Badger. Hoe werk hierdie presiesie massa-kunsmistoediener vir hom? www.badgerag.co.za #BadgerAg #Kunsmistoediener #FarmSpace #OnsPraatBoer