Fatman & Bibi | #LunchPunch met Francois van Rensburg

Fatman en Bibi stel hulle nuwe tong-in-die-kies liedjie, Papreën, vry. Die twee weet net hoe om die komedie na die tafel toe te bring, terwyl hulle ook soos engele saamsing. #GROOTgesprek #GROOTfm905 #music #afrikaans #JouGROOTsteFM