Die Eerste dinge aangaande Christus: Deel1

InFokus is ‘n aanlyn geselsprogram waar christelike leerstellings, oorleweringe en tradisies geweeg word teenoor die Woord van God. 2 Kor 4:2-5 NKJV Jake Odendaal gesels met Xandré Strydom en Neels Labuschagne oor die grondwaarhede van ons geloof. Skakel elke afwisselende Dinsdag 19:00 in, en volg ons sosiale media bladsye om op hoogte te bly.