Wat elke laerskoolleerder van die TIERE moet weet...

Is jy besig om jou keuse van 'n hoërskool te maak? In hierdie video sal jy meer leer oor die TIERE en Hoërskool Dirkie Uys, die beste skool in die Weskus!