Hoe die vyand jou finansies aanval - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Ons kry gereeld mense wat hier by die plaas kom kuier, en soos ek hulle die plaas wys, wil almal by die Koffietyd-rots kom sit en bid. Meestal bid ons vir hulle finansies — want dis juis daar waar baie mense swaar kry. ☕️ #koffietyd Vandag wil ek met jou deel hoe die vyand ons finansies kom steel en wegvat, en hoe jy dit in die Gees kan stop. So kry jou koppie koffie, sit terug, en geniet hierdie Koffietyd saam met my. - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman ***** 🔴 SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik. Vir enige finansiele bydraes kan die volgende bankbesonderhede gebruik word: Naam: Hemivision (Pty) Ltd Registrasie Nommer: 2019/592243/07 h/a: Menorah Ministries Bank: Standard Bank Tak: Upington Tak kode: 050-704 Rekening Nommer: 02-110-876-5 Rekening Tipe: Tjek Account Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ Kyk na die 🔗 skakels 🔗 hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms. Volg ons op 🔵 Facebook: / menorahtabernakel Volg ons op 🟣 Instagram: / menorah_tabernakel Besoek ons 🖥️ Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler... - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YHWH kan uitdra aan almal. 1. Druk die 👍 THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het. 2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE. (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings) 3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die 🔔 KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas. 4. SHARE hierdie video op 🟦 FACEBOOK & WHATSAPP 🟩 sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het. 5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord. Shalom Menorah Tabernakel

Hoekom het ons vandag die Torah nodig? - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Wanneer die Here met horende dowe en siende blinde mense praat!

Don't Settle - Grassroots with Angus Buchan

Wedergeboorte: Wat mense nie weet nie! // Deel 1 - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N GELOWIGE.

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

Hou Op Leef Uit Jou Verlede | Koffietyd saam met Frik Weideman

Santo Rosário | 26° Dia | Quaresma 2026 | 19/03 | 03:40 | Live Ao vivo

Waardeer Die (Spesiale) Mense In Jou Lewe

BLOK die vyand se PLAN TEEN JOU! - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

WSDB: VYF REDES HOEKOM ONS IN DIE EINDTYE LEWE

Wanneer BEROU te laat is!

🎵 7 AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP LIEDERE 🔥 PSALM 91 & 121 🎵

KSM Erediens I 14 Jun. I Die belangrikste vraag wat jy kan vra is....? (Colin Smith)

RITME Digitaal | Leef met die regte soort invloed | Johan Smith

Die geheim van die Nasireër // Torah Porsie 35 // Nasso

Egskeiding: Mag ek WEER trou? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

GEBED, wat mense nie weet nie! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Wie is die TWEE getuienisse in OPENBARING? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

