Die Uitnodiging. Tiener Video. Afrikaans. Christelike Jeugkamp. Afrikaanse Flieks, Movies Afrikaners

'n Paar seuns ontvang 'n uitnodiging Hemel toe. Is daar so iets? Gaan ek Hemel toe? Hoe kan ek vir seker weet? Wat het Jesus met my te doen? Kyk hoe die uitnodiging 'n groep jongmense se lewens verander. En jy tjom? Wat gaan jy met God se uitnodiging maak? Hierdie video is deur tieners en jongmense op 'n Christelike jeugkamp gemaak. Dis nie Hollywood kwaliteit nie, maar darem is dit Afrikaans. Samekoms Kampterrein, Middelburg, Mpumulanga, Suid-Afrika. #Afrikaans Afrikaanse, Afrikaans, Afrikaner, Afrikaners, boer, boere, kinders, meisies, seuns, Afrikaanse fliek, Afrikaanse video, Afrikaanse film, Afrikaanse movie, Christelike, christen, Jesus, Jesus Christus, die Bybel, evangelie, kerk, hemel, hel, hemel toe, kar, kar ongeluk, doodgaan, dood, oorlede, wat gebeur, as, wanneer, jy doodgaan, meisie, kies Jesus, evangelisasie, sendeling, bediening, evangelis,