Arbeid, energie en drywing: Gr. 12 Fisika

In hierdie video gaan ons kyk na arbeid en die drie verskillende maniere wat ons kan gebruik om die netto arbeid te bereken.