Wilde diere #geluide #feite #kleuters #lami #afrikaans
Ons leer van die groot vyf en ander wilde diere. Kom luister saam na die diere se geluide, feite en oulike rympies! Rympies: Renoster deur Rina Steyn Die groot vyf deur Jaco Jacobs Bobbejaan deur Monty Isaacs Die groot vyf is 'n groep diere van Afrika, die leeu, olifant, buffel, luiperd en renoster Leeu mannetjies het maanhare op hul kop En leef saam al die wyfies en welpies in 'n trop Hul brul en jag jul prooi Olifant Ek is baie groot en ek het 'n slurp rol in die water en modder om af te koel Eet plante Grootse landsoogdier ter wêreld Koeie en kalwers leef in familietroppe Bulle in klein groepies Buffel Leef in groot troppe van tot duisende bly naby water Gras Dapper en sterk en kan aanvalle deur leeus afweer Luiperd Groot en sterk en kan selfs hul prooi tot in ‘n boom optrek sodat die Hiënas dit nie kan steel nie. Renoster het 'n horing op sy neus Gras en boomblare Skuur teen boomstamme 'n Bobbejaan is baie 'n groot kwaai aap Jy sien sy tande as hy gaap Kameelperd het 'n lang nek En kan tot by die boonste boom blare rek Seekoei Ek het ‘n vet maag en kan loop onder die water rus in koel water die dag daar kan hul veilig wag kom snags uit om te wei Sebra My pels is swart en wit eet gras moet naby water bly hulle word baie dors Springbok ram en ooi het horings bang of opgewonde pronk dit deur hupspronge te maak groot troppe in die Karoo en die Kalahari kan oorleef soder om water te drink deur sappige wortels te eet Vlakvark slaap in die aand in gate in die grond wanneer dit hardloop staan die stert regop Hiëna Steel leeus se prooi roep hul maats met whoepgeluid en skree en giggel wanneer hulle eet Jagluiperd Ek het kolle en ek kan baie vinnig hardloop -- Donasies: https://ko-fi.com/koffievirlami Baie dankie vir jul ondersteuning. -- Lami poppies: / nessi_noodles_crochet Vanessa: 076 924 2561 -- Gratis werkaarte: https://afrikaans.com/leerhulp/lami-l... -- Meer oor Lami Leer en Speel Videos: #afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend #stories, #liedjies en #rympies Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word. 100% GRATIS vir almal. Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap. Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer. Kontak ons gerus by: [email protected] Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Tans is 70% van die mense wat ons kanaal gebruik nie subscribed nie. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders. Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig. Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe. Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Kids Visit Dubai Safari Park 🦁🐟 Wild Animal Adventures & Stories for Kids
![Die Alfabet Deel 1 [ABC]](https://i.ytimg.com/vi/sboJQ2XyRE0/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLC6926R6aZ24RLUPJxXh2Y7DpZ4Fg)
Die Alfabet Deel 1 [ABC]

Seediere vir kleuters / Alfabet letters en klanke / Lami #Afrikaans #Kinders

Wilde diere tema + PDF werkkaart #kleuters #kinders #lami #afrikaans

Leer van Wilde Diere by Cango Wildlife saam met Oom Nicolaas | Afrikaanse Kindervideos

Wilde Diere Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaanse Kindervideos

David teen Goliat! | Die klein held met groot geloof -Kinder Bybel Storie

African Rainforest Animals Compilation: Discover 35 Captivating Species

Long Slide Game with Colourful Duck Cow Tiger Gorilla Dog Elephant 3d Animal Game Funny 3d Animals

Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos

Jabie - Willow Feather Farm

Seediere #kleuters #lami #afrikaans

Bonanza Panza geniet die skoolvakansie - Afrikaanse videos vir kinders

Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies

Cows On The Loose! 🐮 (Full Film) with Little Grey Fergie 🚜

Seediere + Gratis PDF werkkaart! #kleuters #lami #afrikaans

Juffrou Linky Speel en Leer by 'n Brandweerstasie 🚒🧯🧑🏼🚒 | Afrikaanse Videos vir Kinders

WILDE TIERE für Kleinkinder - Tierstimmen für Kinder, Kindergarten, Baby auf Deutsch | Lernvideo

