Toe los die gangster die mes en kniel voor my | Arnold van der Spuy #getuietyd

Aangeval deur bendelede op 'n bewegende trein, het Arnold God aangeroep. 'n Wonder het gevold. #trein #capeflats #mesaanval #gangs #getuienis #kruiskyk