Juanita Du Plessis - Dis Tyd (Official Music Video)
Stream my nuwe album hier: https://juanitadp.lnk.to/DisTyd Volg My: Instagram: / juanita_du_plessis Facebook: / juanitaduplessis.page Twitter: / jduplessis Lirieke: Ek weet waar om weg te kruip Hoe om die mure om my te bou Ek weet hoe om hierdie wrede wêreld Aan die anderkant te hou Te lank hier rondgedwaal My woorde toegesluit Daar’s n beter pad vir my Ek weet ek moet hier uit Dis tyd Dis tyd vir ‘n nuwe begin Hier en nou Sonder twyfel, sonder huiwering Genoeg is genoeg Hierdie oorlog in my hart is verby Dis verby Dis nooit te laat nie Daar’s altyd kans vir ‘n weer begin Daar’s lig aan die buitekant Dit lê en wag vir my Ek weet hierdie dooie vuur in my hart Moet weer nuwe lewe kry Te lank teen myself baklei Die waarheid toegesluit Daar’s ‘n beter pad vir my Ek weet ek moet hier uit Dis tyd Dis tyd vir ‘n nuwe begin Hier en nou Sonder twyfel, sonder huiwering Genoeg is genoeg Hierdie oorlog in my hart is verby Dis verby Dis nooit te laat nie Daar’s altyd kans vir ‘n weer begin Dis tyd Dis tyd vir ‘n nuwe begin Hier en nou Sonder twyfel, sonder huiwering Genoeg is genoeg Hierdie oorlog in my hart is verby Dis verby Dis nooit te laat nie Daar’s altyd kans vir ‘n weer begin #JuanitaDuPlessis #DisTyd

JUANITA DU PLESSIS Best Song Collection (Onthou My ) LYRICS DAN TEKS TERJEMAHAN BAHASA INDONESIA

Juanita Du Plessis feat. Snotkop - Ruk Die Dam (Official Music Video)

Afrikaans Ballade - Sliek Musiek - Wat Het Ek Als Gese

🇿🇦🎺 Sarie Marais – ’n Nuwe Weergawe 🎺🇿🇦

Juanita du Plessis - Ek Staan Nog (Official Music Video)

Juan Boucher & Tasché - Suid (Amptelike Musiekvideo)

THEUNS JORDAAN, Juanita Du Plessis - Bring Jou Hart

Он вернулся из армии и хотел ОБРАДОВАТЬ родителей… НО ТО, ЧТО он увидел у дома — ШОКИРОВАЛО его

Greek Hits 2026 🇬🇷 | Latest Ελληνικά Τραγούδια & Pop Playlist

Steve Hofmeyr ft Demi Lee Moore Amanda

Juanita du Plessis - As Vandag My Laaste Dag Is (OFFICIAL MUSIC VIDEO)

Juanita Du Plessis - Onthou My

Andriëtte - Sewe Oseane

THEUNS JORDAAN & JUANITA DU PLESSIS COUNTRY MEDLEY LYRICS DAN TEKS TERJEMAHAN BAHASA INDONESIA

Juan Boucher - Koue Hande (Amptelike Musiekvideo)

Juanita du Plessis - Hierdie Oomblik (Full Album Listen Through - 1 hour)

Do - Hij Gelooft In Mij (videoboodschap voor Fans)

Verskeie kunstenaars - Theuns Jordaan Tribute (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2022)

Juanita du Plessis - Engel Van My Hart (OFFICIAL MUSIC VIDEO)

