Twak Praat S2 EP24- Ricus en Hammie

Hierdie week is dit net ons om die mikrofoon vir 'n stewige dosis Twak Praat! Ons is terug van Mauritius af (waar Hammie blykbaar net klippe gegooi het), en ons probeer nog herstel van die "vakansie" saam met die vrouens. Dinge het heeltemal skeefgeloop toe Hammie moes "parachute" stuur agter 'n boot en die rigting heeltemal misgekyk het! Ons gesels ook oor die Bok-span, hoe leeg Elispark is, Liza se nuwe liedjie, en die Noordvaal Cup wat nou op vakansie is met Garsies wat steeds onoorwonne is. Gooi vir jou 'n Tannie Andries in jou Virseker-beker en luister saam! VIRSEKER: Kontak virseker en kry 'n kwotasie vandag [https://www.virseker.co.za/paid-socia...] Virseker Noordvaal Cup: Facbook:   / virseker-noordvaal-cup-61557530701515   Instagram: https://www.instagram.com/virsekernoo... Website: https://www.virsekernoordvaalcup.co.za/ Instagram:   / virseker   Facebook:   / virseker   Website: https://www.virseker.co.za/ CFAO MOBILITY TOYOTA BLOEMFONTEIN Facebook:   / cfaomobilitytoyotabloemfontein   Website: https://www.cfaomobility.co.za/ NGIRI AUTO: Instagram:   / ngiriauto   Facebook:   / ngiriauto   TWAK PRAAT: Instagram:   / twakpraat   Facebook:   / 61573218172472   TikTok:   / twak.praat