Gr. 11 Chemie: AL video wat jy nodig het om mol-somme te VERSTAAN

In hierdie video gaan ons spesifiek kyk na al die verskillende maniere waarop ons die aantal mol van 'n stof kan uitwerk. Ons gaan ook kyk na meer ingewikkelde stoïgiometriese berekeninge veral ook berekeninge rondom die beperkte reaktans.