'n Lamp Vir Jou Voete In 'n Deurmekaar Wêreld

Die wêreld was nog nooit so "loud" soos nou nie. Nuus. Sosiale media. Notifications. Druk. Vrees. Almal het 'n opinie. Maar God praat nog steeds. In hierdie boodskap, "God Se Woord: Die Enigste Waarheid Wat Nooit Verander Nie", leer ons hoekom die Bybel steeds ons anker is in 'n wêreld vol geraas en verwarring. 📖 Gebaseer op: • 1 Konings 19:11-12 • Psalm 119:105 In hierdie livestream gaan jy ontdek: 👉 Hoekom dit vir baie gelowiges moeilik geword het om God se stem te hoor. 👉 Hoe God se Woord jou help met die volgende stap wat jy vandag moet neem. 👉 Hoekom God se waarheid vas staan wanneer alles rondom jou verander. 👉 'n Eenvoudige 15-minute "challenge" wat jou geestelike lewe kan verander. Of jy jonk of oud is, God se Woord bly die bron van hoop, wysheid en rigting. Skakel live in en leer hoe om die wêreld se geraas sagter te maak sodat jy God se stem duideliker kan hoor. "U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad." – Psalm 119:105 HOE KAN ONS HELP: Het jy gebed nodig? Wil jy graag uitvind hoe jy by Siloam Familie betrokke kan raak? Een van ons leiers sal graag met jou wil ontmoet. Boek ons vir 'n afspraak by: https://www.agssiloam.co.za/wie-is-si... VIND ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook:   / agssiloam   Instagram:   / agssiloamkerk  

Is Jy Geestelik Toegerus Vir Wat Kom? | Die Dissipel se "Toolbox"
▶︎

Vas verander nie God nie... dit verander JOU

God doen goed, al is die lewe sinloos [7 Junie 2026]

🎵 1UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 God Sien Jou Hart 🔥 Lof Liedere 🎵

Motorongeluk - In die HEMEL saam met JESUS - Dr Zandré Botha - FULL Episode S1- Episode 1

PROPHETIC FLOW | PROPHETIC WORDS | SINGING IN TONGUES AND INTERPRETATIONS | THE JOY OF THE LORD

Ich habe die Elite im Adlon angegriffen – dann eskalierte der ganze Saal

The Secret Place: Soaking Worship, Prayer & Healing Music With Scriptures & Nature 🌿 CHRISTIAN P...

Chedrico Mankopan bied aan OUDTYDSE PINKSTER CONCERT

Santo Rosário | 4° Dia | Quaresma 2026 | 21/02 | 03:40 | Live Ao vivo

Joy Themadienst Juni 2026 Joshi van Veen

Hoe Lei God Ons?
▶︎

Hoe Lei God Ons?

Top Christian Worship Songs 2026✝️ Nonstop Hillsong Worship Songs, New Christian Worship Music 2026

Pastoor Desmond Wessels: Passop wat jy bou op dit wat Ek vir jou gegee het.

Hoekom Jy Steeds Angstig Voel (Selfs Al Bid Jy)

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

GOD GAVE YOU THE CROWN SO YOU CAN CAST IT BEFORE HIM! MAY YOU HAVE EYES THAT SEE

15 minutos con Jesús Sacramentado. Adoración al Santísimo Sacramento del Altar. Visita del Lunes.

Mission Holland Wonder 2026 | Dag 3: Sessie 1 | Pastor Robert Kayanja

Your Relationship with the Holy Spirit Could Change Everything