Wanneer goeie nuus gewone nuus word...
Hoekom raak sommige gelowiges afvallig? Die antwoord wat Hebreërs 2:1-4 vir ons op hierdie vraag gee, laat 'n mens skrik. Om van die Here afvallig te word is nie iets wat oornag gebeur nie, dit is die einde van ‘n proses, ʼn poses wat maklik en subtiel kan insluip in enigeen van ons se geloofslewe. Vind in hierdie erediens, deur ds Koos Nel van die NG Gemeente Haakdoorn, uit hoe die afdraande pad begin en wat ek kan doen om te keer dat ek nie op hierdie pad begin afgly nie.
![Wysheid vir wanneer die lewe nie volgens die reëls werk nie [12 Julie 2026]](https://i.ytimg.com/vi/T2fu4tCbVEg/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLDbIiQrHW80JXDVQ8PaCWGlTPqMeQ)
▶︎
Wysheid vir wanneer die lewe nie volgens die reëls werk nie [12 Julie 2026]

▶︎
RITME Digitaal | Dis ‘n voorreg om te dien | Johan Smith

▶︎
Waar is die mense dan nou? (1 Thess 4:13-14)

▶︎
26 April 2020 | Mosaïek - Stephan Joubert | Aan die anderkant van twyfel

▶︎
Wanneer die Here met horende dowe en siende blinde mense praat! (Ese 15:1-8)

▶︎
WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

▶︎
LIVE Presence Worship on the Streets · AMSTERDAM CENTRAL STATION · Anointed Worship w/ @ElvisEtv

▶︎
Wysheid vir wanneer die lewe nie volgens die reëls werk nie

▶︎
🎵 2 UUR AFRIKAANSE GOSPEL MIX van KRAG & OORWINNING 🔥 Christian Worship 🎵

▶︎
Toegerus met krag uit die hoogte - die doping in die Heilige Gees krag (Luk 24:49)

▶︎
Sonde? Afgesny!

▶︎
12 Julie 2026 | Ritmia Aanddiens | God Se Hartklop Vir Jou Besluite

▶︎
Smirna - Ly getrou | Petrie Spies | Briewe vir die kerk (Deel 3)

▶︎
Waarom de Hersteld Hervormde Kerk nog wél groeit en wat ex-GerGemmers er veranderen

▶︎
Is ons getuies van Jesus, of staatsaansklaers. (Lukas 24)

▶︎
Efese | Riaan Bergh | Briewe vir die kerk (Deel 2)

▶︎
Worship Music 2026 ✝️ | Nonstop Christian Praise & Worship Songs Playlist

▶︎
Pastoor George v Schalkwyk - Goeie Vrydag

▶︎
Seeking Allah, Finding Jesus

▶︎
