Iran-oorlog… die moeite werd? | Politieke Oorsig met Theo – 4 Junie 2026

In hierdie spesiale Politieke Oorsig gesels ons met Prof. Theo Venter van die NWU - North-West University oor internasionale politieke aangeleenthede. Ons fokus op die Iran-oorlog en kyk na die huidige stand van sake, asook die vordering met betrekking tot vredesonderhandelinge. Die groot vraag is: gaan ons ná afloop van die oorlog voel dat dit alles die moeite werd was — of nie? ’n Interessante en insiggewende gesprek wat jou op hoogte bring van die nuutste internasionale verwikkelinge. Bly op hoogte: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #politiekeoorsig #TheoVenter #Iranoorlog #internasionalepolitiek #vredesonderhandelinge #wêreldpolitiek #geopolitiek #aktuelesake #Nuus #suidafrika #NWU #AMT #politiekeanalise #middelooste #oorlogenvrede #rolvanpolitiek