Volkspele in die jaar 2014

Volkspele vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar. 'n Groep van 50 leerders toer tans deur die land en het gister in die Waterfront opgetree.