'n Gesprek oor die DOOP (dis lank, so luister gerus op 1.5 spoed of selfs meer . . . )
Daar is al so baie oor die belangrike saak van die DOOP geskryf en gedebatteer. Dit is ook nodig dat sulke debatte voortduur. Dit help ons om ons eie standpunte oor dinge biddend te ondersoek en te luister na die Here se Woord om seker te maak dat ons nie ons eie verstaan in lees in die Woord nie. Die uitdaging is dat hierdie debatte, veral as ons mekaar verdag maak, nie vir ons help om in dieper verwondering voor die Here van hierdie sakrament te staan en Hom te prys vir die gawe van die doop nie! Die dame in hierdie klankgreep (wat per whatsapp die rondte doen) en waarop ek reageer maak haar na my insiens hieraan skuldig. Sy verdedig haar "tradisie" deur 'n ander "tradisie" af te maak as dwaling, sonder om regtig eerlik om te gaan met die Bybelse argumente vir die twee standpunte rondom die doop wat so oud soos tyd is, en waarmee opregte gelowiges al vir lank stoei. Ek hoop dra by tot die gesprek, eendersyds om beter begrip te kry oor die hele saak van die verbondsdoopbeskouing en andersyds, oor hoe om met mekaar te verskil en eerlik met mekaar se standpunte om te gaan. Vir meer inligting, kyk gerus na hierdie debat: https://www.ligonier.org/learn/series... Of hierdie een: • MacArthur vs Sproul Baptism Debate Vir getuienis van iemand wat vanuit die geloofsdoop posisie tot verbondsdoop posisie oorgegaan het: https://www.thegospelcoalition.org/ar... https://thirdmill.org/magazine/articl... • What Changed Your Mind on Baptism? | Doug ...

EREDIENS NG GEMEENTE ALIWAL NOORD 14 Junie 2026

Hammer! Musk klagt ZDF in Grund und Boden💥
![Microsoft Fabric and Power BI - Developer of the Future⚡ [Full Course]](https://i.ytimg.com/vi/ohKpl80obzU/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLC7OUcS43Tjw7PcWR1n6T-ncrgsdA)
Microsoft Fabric and Power BI - Developer of the Future⚡ [Full Course]

Memorable auditions from the BIGGEST SINGERS! | Britain's Got Talent

Die Kerk Is Net 'n "Show"

14 Junie 2026 (9:00) - Ds. Charl van Rooy - Matteus 16:13-20

How to Start Coding | Programming for Beginners | Learn Coding | Intellipaat

Kyk Op, Staan Op - en Leef | Dag 1 Diens | 14 Junie 2026

The Best Psalms to Sleep | Rain and Thunder | Bible Reading | Psalms | Audio Bible

LETS SPEND TIME IN GODS PRESENCE TOGETHER

ACLS Drugs Review with Nurse Eunice 📚💉

🫀 2025 BLS Practice Test | CPR & AED Practice Test with Detailed Answers

What do tech pioneers think about the AI revolution? - The Engineers, BBC World Service

Buddhist Stories on No-Mind | Let Your Mind Rest in Buddhist Teachings

ADAC RAVENOL 24h Nürburgring | Warm Up | German

Stress & Anxiety Release (999 Hz) | 1 hour handpan music | Malte Marten

The Greatest Journey Since Apollo • Artemis II: Flight Around the Moon | Mirko Krumpe

Knieschmerzen ⚠️ Was dir NIEMAND sagt

2026 Hayek Book Prize I An Evening with Sean McMeekin

