Ennie & Zétjie 2025 p2

Volg die lewe van die Marais familie 2025 deel 2. Ons het 'n band begin met die naam van Klankgrens. Ennie pas goed aan in die koshuis. Zétjie word groot, maar bly oulik.