Cederberg - Algeria Camp

Ons kamp by Algeria, besoek die Stadsaal, drink 'n Nieuw Brew bier langs die kromrivier, proe wyn by Cederberg wines, stap na die waterval en braai 'n skaap rib. En daar is 'n slang in ons kamp!! Music I Use: Bensound.com/free-music-for-videos #cederberg #algeria #waterfallhike