Gerhard Steyn & Charlize Berg - Lucky Packet Ring
Lirieke: Na skool het jy bietjie lyf gekry, ek like dit 'n bietjie meer van jou is nooit te veel vir my nie Kan nie genoeg van jou kry nie Na skool het jy bietjie breins gekry, ek like dit 'n ou soos jy het nooit op skool vir my gekyk nie, of gevra op 'n date nie Net soos donuts en sweets het ek vir jou 'n soettand my lief, my lief Op my knieë met 'n Lucky packet ring en my hart Wat uit my bors uit wil spring Ek kan die engele hoor sing As jy so mooi lyk Jy trap trap 'n gat in my hart As jy na my toe aan stap Is dit net vonke wat spat Hoe warm jy lyk Sê tog, sê tog net ja wanneer ek vra Sê tog, sê tog net ja wanneer ek vra My lucky packet ring sal dra'a'a'a Hoekom moet ons oor alles stry Ek haat dit Ek wil jou net vashou en nie met jou baklei nie So moenie kwaad weg ry nie Stop jou nonsens seblief Ons braai eerder 'n vleisie my lief, my lief Op my knieë met 'n Lucky packet ring en my hart Wat uit my bors uit wil spring Ek kan die engele hoor sing As jy so mooi lyk Jy trap trap 'n gat in my hart As jy na my toe aan stap Is dit net vonke wat spat Hoe warm jy lyk Sê tog, sê tog net ja wanneer ek vra Sê tog, sê tog net ja wanneer ek vra Jy weet nooit wat jy gaan kry as jy dai pakkie oopmaak, Baby tjoklits vir jou Dalk diamante vir my Jy weet eks braaf saam met jou, Ek sal jou braaibroodjies kou, Kom dans met my Kom dans met my Kom dans met my Op my knieë met 'n Lucky packet ring en my hart Wat uit my bors uit wil spring Ek kan die engele hoor sing As jy so mooi lyk Jy trap trap 'n gat in my hart As jy na my toe aan stap Is dit net vonke wat spat Hoe warm jy lyk Sê tog, sê tog net ja wanneer ek vra Eks op my knieë voor jou Sê tog, sê tog net ja wanneer ek vra My lucky packet ring sal dra'a'a'a My lucky packet ring sal dra'a'a'a Written by - Gerhard Steyn & Paulo Azevedo

Gerhard Steyn - Vra Net Vir Jou (Amptelike Musiekvideo)

Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Karolientjie (Amptelike Musiekvideo)

🇿🇦🎺 Sarie Marais – ’n Nuwe Weergawe 🎺🇿🇦

Juanita du Plessis - Oulik Verby (Official Music Video)

Reën - Vrystaat Vlaktes (Official Music Video)

Heeltemal stom

Shakira, Burna Boy - Dai Dai (Official Video)

Demi Lee Moore & Riaan Benadé - Kannie Sonder Jou Nie

Bobby van Jaarsveld - My Tipe (Amptelike Musiekvideo)

Franja du Plessis - Gee My ‘n Boerseun

Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Sterre (Amptelike Musiekvideo)

Eloff - ATKV (Official Music Video)

Willem Botha - Hallo My Hart (Amptelike Musiekvideo)

Brendan Peyper - Kyk (Official Music Video)

Charlize Berg - Verspoel My

DIE STEM - Ons vir jou Suid-Afrika - Hartklop Horizons (Official Music Video)

Ricus Nel - Boerepompie ft. Snotkop

